Akademiese drag

Akademiese drag
fashion style
Subklas vanprofessionele drag, seremoniële dragWysig
'n Doktor in Filosofie aan die Universiteit van Oxford, in volle akademiese drag.
'n Doktor in Opvoedkunde aan Columbia Universiteit in sy doktorale regalia.

Akademiese drag is 'n tradisionele vorm van klere vir akademiese instellings, hoofsaaklik tersiêre (en soms sekondêre) onderwys, hoofsaaklik deur diegene gedra wat toegelaat word tot 'n universiteitsgraad (of soortgelyke), of in besit is van status wat aan hulle die reg verleen om dit te dra (bv. voorgraadse studente aan sekere ou universiteite).[1]

Dit word algemeen slegs gesien by gradeplegtighede, maar word in 'n mindere mate by baie antieke universiteite nog steeds daagliks gedra. Akademiese drag word ook deur lede van sekere geleerde samelewings en instellings as amptelike drag gedra.[2]

  1. Shaw (1995), p. 3
  2. http://www.facs.org/archives/congresshighlight.html.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy